Regina King

Regina King
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Regina Rene King
Geboorte 15 Januarie 1971 (1971-01-15)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Regina King (gebore 15 Januarie 1971) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Enemy of the State (1998), Ray (2004), A Cinderella Story (2004), en Miss Congeniality 2: Armed & Fabulous (2005).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search